Modulekode | DVR 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Aanspreeklikheidsgrondslag en vereistes t.o.v. eise indien eienaar en/of bestuurder geïdentifiseer is (b) Aanspreeklikheidsvereistes by tref-en-trap-eise (c) Uitsluiting van aanspreeklikheid van die Padongeluksfonds (d) Beraming van skadevergoeding (e) Beperkings op verhaalbare skade (f) Verjaring (g) Eisehantering (h) Verhaalsreg van die Padongeluksfonds |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App